ADVERTISEMENT:

 
     

Waterpoort hou Valentynsdans

 

From: 11 February 2017 at 18:00 PM

Until: at

Location: Waterpoort


Details:

Daar gaan op 11 Februarie lekker gekuier word op Waterpoort met die hou van ‘n Valentynsdans in die boeresaal vanaf 18:00.

Kaartjies kos R120 per volwassene (braaipak­kie en bykosse ingesluit) en R60 per laerskoolkind (insluitend worsbroodjie). Toegang vir voorskoolse kinders is gratis.
‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees en geen eie drank mag saamgebring word nie. Daar sal ook ‘n springkasteel vir die jongspan wees en ‘n snoepie. Eie eetgerei moet saam gebring word.

Vir meer inligting of kaartjies, skakel Johanna  (079 346 7830), Lionel (082 877 8695) of Bertie (084 738 8979)

Kaartjies sal by die hek of by Messina Agri verkoop word.


Contact Person: Johanna

Tel: 079 346 7830

Email:

 

Upcoming Events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57 Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt Start: 06 Apr  (09:00 AM) End: 06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)