ADVERTISEMENT:

 
     

Jehovah's Kringbyeenkoms

 

From: 04 March 2017 at 00:00 AM

Until: at

Location: Jack Botes Saal, Polokwane


Details:

Die Kringbyeenkoms van Jehovah se Getuies sal die naweek van 4 Maart in die Jack Botes Saal in Polokwane gehou word.

Die Tema is “Behou jou liefde vir Jehovah!” gebaseer op Matteus 22:37.

Die publiek is welkom, toegang is gratis en elkeen hoef net ‘n eie Bybel saam te bring.
Vir meer inligting, skakel Peter Scott by tel. 072 149 6712.


Contact Person: Peter Scott

Tel: 072 149 6712

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May