ADVERTISEMENT:

 
     

NG Boerebasaar

 

From: 03 June 2017 at 08:00 AM

Until: 03 June 2017 at 17:00 PM

Location: NG Kerk Soutpansberg, LTT


Details:

Die NG Kerk Soutpansberg hou op 3 Junie vanjaar weer lekker Boerebasaar.

Lekker gebak, vars groente, vleis, biltong, droëwors en vele geurige ander geregte en snuisterye sal teen sakpaspryse beskikbaar wees. “Gesien in die lig van huidige hoë kospryse is ‘n besoek aan die basaar beslis die moeite werd. Kom maak jou vries- en koskas vol!” nooi die gemeente.

Daar sal vanaf 08:00 tot laat lekker saamgekuier word.

Die aand voor die boerebasaar (2 Junie)  gaan die gemeente ook lekker “geesvang” tydens die diakonie se gewilde Steak-aand. Almal is egter welkom om te kom saam braai. Vir meer inligting, skakel Andries by tel. 082 603 2419.


Contact Person: Andries

Tel: 082 603 2419

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May