ADVERTISEMENT:

 
     

STEVE HOFMEYR KONSERT

 

From: 29 September 2017 at 17:00 PM

Until: 29 September 2017 at 23:00 PM

Location: Rondebosch Lapa (buite Louis Trichardt)


Details:

Die Broodboom Vereniging van die Hervormde Kerk Zoutpansberg in Louis Trichardt bied weer op 29 September vanjaar ‘n Steve Hofmeyr konsert aan by die Rondebosch Lapa (ingang vanaf die Elim-pad).

Hekke open reeds om 17:00, met die konsert wat om 20:00 begin. Daar sal kosstalletjies asook ‘n biertuin wees. Kaartjies kos R150 per volwassene en R120 vir laerskoolkinders. Let asseblief daarop dat daar ‘n beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar is.

Kaartjies kan gekoop word by Da Silva Apteek, Weldons Apteek, Ocean Basket, Safety First, Energy Power, Van Der Merwe Saagmeule en die CVO Skool Zoutpansberg.

Vir enige navrae, skakel Alida by 083 227 3681 of John by 082 556 2623.


Contact Person: Alida

Tel: 083 227 3681

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May