ADVERTISEMENT:

 
     

VERITAS GEMEENSKAPSKERK

 

From: 30 September 2017 at 08:00 AM

Until: 30 September 2017 at 14:00 PM

Location:


Details:

Die Veritas Gemeenskapskerk in Louis Trichardt hou op 30 September lekker Lentefees.

“Kom ontspan en geniet ‘n heerlike dag saam met ons. Kom kuier in ‘n spesiale teetuin met allerlei lekkernye onder die bome, ons immer-gewilde tombola vir die kinders, musiek, pret en kompetisies, asook ‘n groot verskeidenheid kosstalletjies insluitend vleis, groente, tuisgebak, pannekoek,  spookasem, stokworsies, kerrie-enrys, worsbroodjies en springmielies,” nooi die gemeente.

Die fees duur van 08:00 tot 14:00 op die oop erf op die hoek van Stubbs- en Kroghstraat.

Uitstallers (nie kosstalletjies nie) is welkom om te kom uitstal teen ‘n fooi.

Vir meer inligting, skakel Marietjie Wentzel by 062 405 6699.


Contact Person: Marietjie Wentzel

Tel: 062 405 6699

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May