ADVERTISEMENT:
MATRIEK MODEPARADE
From: 28 September 2017 at 16:30 PM Until: 28 September 2017 at 19:00 PM Location: Details: Een van Hoërskool Louis Trichardt se jaarlikse hoogtepunte is die hou van hul matriek modeparade. Soos gewoonlik kan die publiek vanjaar weer deel wees hiervan. Die modeparade vind Donderdag, 28 September, vanaf 16:30 by die skool plaas. Kaartjies kos R50 per persoon vir ‘n sitplek en R10 per persoon wat wil staan. Die kaartjies kan by die skoolkantoor gekoop word. Contact Person: Hoërskool Louis Trichardt Tel: 015 516 4965 Email: |
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May (07:00 AM)
End: 01 May (22:00 PM)
|
|
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May (18:30 PM)
|
|
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|
|
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May (08:00 AM)
End: 25 May (13:00 PM)
|