ADVERTISEMENT:

 
     

MUTT MILE EN KERSMARK

 

From: 02 December 2017 at 09:00 AM

Until: 02 December 2017 at 17:00 PM

Location: Louis Trichardt


Details:

Uitstallers word uitgenooi om ‘n stalletjie te bespreek vir die Gateway to Christmas Kersmark in Louis Trichardt op 2 Desember.

Die koste beloop R100 per stalletjie en sluit krag in vir dié wat dit nodig het. Ongelukkig word geen kosstalletjies toegelaat nie, maar wel ander lekkernye. Om ‘n stalletjie te bespreek, skakel Trieks Spies by tel 082 042 3365.

Die Kersmark sal saamval met die Louis Trichardt DBV se Mutt Mile. Deelname aan die 1,6 km kos R10 en R20 vir die 5 km. Daar is ook pryse in die troeteldier en eienaar dress-up kompetisie.

Inskrywingsvorm is op die dag van die mark beskikbaar of kan vooraf by die plaaslike DBV se kantore afgehaal word.

Vir meer inligting hieroor, kan Alicia geskakel word by tel. 084 900 5332.


Contact Person: Trieks Spies

Tel: 082 042 3365

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May