ADVERTISEMENT:

 
     

SANDRIVIER FAMILIE 4X4-DAG

 

From: 09 December 2017 at 07:00 AM

Until: 09 December 2017 at 16:00 PM

Location: Legkraal Boerdery


Details:

Die Zoutpansberg CVO bied op 9 Desember weer hulle gewilde Sandrivier Familie 4x4-dag aan in samewerking met die Louis Trichardt 4x4-klub.

Die dag vind plaas by Legkraal Boerdery, ongeveer 62 km vanaf Louis Trichardt. ‘n Nuwigheid hierdie jaar is dat vierwiel-motorfietse ook ingeskryf kan word en hulle ry dieselfde 4x4-roete.

Inskrywing kos R350 per voertuig, met ‘n maksimum van 4 persone. Toeskouers betaal R150 per voertuig. Die inskrywing vir vierwiel- motorfietse is R100 per fiets. “Kom geniet ‘n dag met baie aktiwiteite saam met ons,” nooi die organiseerders.

Vir meer inligting, skakel Annetjie by 082 371 5984 of Stefan by 082 440 9306.


Contact Person: Annetjie

Tel: 082 371 5984

Email:

 

Upcoming Events

Kookkos en pannekoek te koop
Where: Laat Lente en Herfsakker Start: 28 Mar  (10:00 AM) End: 28 Mar  (14:00 PM)
Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57 Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt Start: 06 Apr  (09:00 AM) End: 06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr