ADVERTISEMENT:

 
     

NG LEVUBU BARBER EN KARP BONANZA

 

From: 28 April 2018 at 06:00 AM

Until: 29 April 2018 at 06:00 AM

Location: Louis Trichardt


Details:

Die streek se hengelaars moet hulself gereed maak vir die NG Kerk Levubu-gemeente se jaarlikse Baber en Karp Bonanza.

Die kompetisie vind hierdie jaar op 28 April vanaf 06:00 tot 29 April tot 11:00 plaas. Die basskompetisie vind net op die 28ste plaas met ‘n totale prysgeld van R4 500. Wat die baber en karp bonanza betref, is die prysgeld R10 000 elk vir die grootste baber en karp.

Daar is ook weer ‘n R25 000 trekking, opgedeel in twee pryse van R15 000 en R10 000, vir enige persoon wat ‘n visvangkaartjie koop, self al kom vang hy nie vis nie. Dié trekking sal op 29 April om 13:00 plaasvind.

Vir navrae oor die visvang, skakel Carel Pretorius by 083 417 5903; oor verblyf vir Myke Vosloo by 084 483 0341 en Magda de Lange by 079 565 4541 om op die WhatsApp groep geplaas te word.


Contact Person: Magda de Lange

Tel: 079 565 4541

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May