ADVERTISEMENT:

 
     

STIGTINGSVERGADERING VAN PRAKTIESE SKIETKLUB

 

From: 21 August 2018 at 18:00 PM

Until: 21 August 2018 at 23:00 PM

Location: Louis Trichardt


Details:

Diegene met ‘n voorliefde vir skiet word uitgenooi na ‘n stigtingsvergadering van ‘n eie praktiese skietklub vir Louis Trichardt.

Die vergadering begin om 18:00 op 21 Augustus in die Fransie Vermaaksaal (Dopperkerk). Van die punte op die agenda sluit onder meer in die vasstelling van ‘n voorlopige konstitusie en die verkiesing van 'n nuwe bestuur.


Contact Person: Bez

Tel: 082 414 8474

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)