ADVERTISEMENT:

 
     

Baptistekerk Sendingprojek

 

From: 29 September 2018 at 17:00 PM

Until: 29 September 2018 at 23:00 PM

Location: Louis Trichardt


Details:

Die Baptistekerk van Louis Trichardt bied op 29 September om 17:00 hulle jaarlikse sendingprojek aan.

Hulle nooi alle inwoners uit om hierdie projek te ondersteun. Die spreker die aand is William Vaughan van Samaria Sending in Mosambiek. Samaria Sending is gefokus op geloofsbediening en kerkplanting in samewerking met ‘n plaaslike kerk in Mosambiek.

Kaartjies vir die aand kos R70 per persoon en sluit ‘n ete in. Dit is beskikbaar by die kerkkantoor by tel. 015 516 2714, ds. Johan Marais (079 516 8303) of Sophie’s Choice.

Die B Kidz bedien ook die kinders van Louis Trichardt vanaf 12:00 tot 14:00 op 29 September. Vir meer inligting hieroor, skakel Gert Nortjé by tel. 084 564 5013.


Contact Person: Ds. Johan Marais

Tel: 079 516 8303

Email:

 

Upcoming Events

Kookkos en pannekoek te koop
Where: Laat Lente en Herfsakker Start: 28 Mar  (10:00 AM) End: 28 Mar  (14:00 PM)
Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57 Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt Start: 06 Apr  (09:00 AM) End: 06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr