ADVERTISEMENT:

 
     

Losgoedveiling

 

From: 29 September 2018 at 10:00 AM

Until: 29 September 2018 at 15:00 PM

Location: Louis Trichardt


Details:

Die NG Kerk Soutpansberg-gemeente bied op Saterdag, 29 September, weer hulle gewilde losgoedveiling aan.
Die veiling dien as fondsinsameling vir die gemeente. Lede van die publiek kan die gemeente help deur alle items wat in hulle huise rondstaan vir die gemeente te skenk om opgeveil te word. Enige items, van meubelment tot koppies en pierings, is welkom.
Die veiling sal om 10:00 begin met registrasie vanaf 09:00. ‘n Terugbetaalbare deposito van R200 is betaalbaar by registrasie.
Vir meer inligting of om te reël vir die oplaai van goedere vir die veiling, skakel Andries van Zyl (leierdiaken) by tel. 082 603 2419.


Contact Person: Andries van Zyl

Tel: 0826032419

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May