ADVERTISEMENT:

 
     

Tshipise Bergfietsuitdaag

 

From: 29 September 2018 at 06:00 AM

Until: 29 September 2018 at 17:00 PM

Location: Forever Resort Tshipise


Details:

Die Nzhelele Boere­vereniging nooi die streek se bergfietsryers uit om op Saterdag, 29 September, te kom deelneem aan hulle jaarlikse Tshipise Bergfietsuitdaging.
Die wedren vind plaas by Forever Resort Tshipise. Deelname kos R50 vir die 10 km, R150 vir die 30 km en R250 vir die 70 km wedren.
Vir meer inligting, skakel Francois by tel. 083 717 8409, Evert by tel. 078 638 4452 of besoek www.tshipisechallenge.co.za.


Contact Person: Francois

Tel: 083 717 8409

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May