ADVERTISEMENT:

 
     

Tshipise bulletjie rugbydag

 

From: 01 June 2019 at 00:00 AM

Until: 01 June 2019 at 23:00 PM

Location: Forever Resorts Tshipise


Details:

Laerskool Messina bied op 1 Junie weer hulle baie gewilde Bulletjie Rugbydag by Forever Resorts Tshipise aan.

Dit is vanjaar die 20ste keer dat die toernooi aangebied word en soos gewoonlik sal daar ook mini-netbal wees. Vir meer inligting skakel die skoolkantoor by tel. 015 534 2144 en vra vir Lynette Roos of Dorothy Jooste.


Contact Person: Lynette of Dorothy

Tel: 015 534 2144

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May