ADVERTISEMENT:

 
     

Dopperkuierkafee

 

From: 24 May 2019 at 08:00 AM

Until: 24 May 2019 at 19:00 PM

Location:


Details:

‘n Uitgebreide spyskaart van uitsoekgeregte wag Vrydagaand, 24 Mei, op die inwo­ners van Louis Trichardt wat van die dienste van die gewilde Dopperkuierkafee gebruik wil maak.

Die spyskaart bestaan uit: Dopperburger (R20), kaasburger (R25), jaffel (R20), russian en slaptjips (R25), stokwors (R5), pannekoek (R5) en slaptjips (R10).
Daar is ook twee goedkoop kombo’s, ‘n seekoskombo (vis, calamariringe, slaptjips, 300ml koeldrank, suurlemoen en tartaarsous) en ‘n burgerkombo (kaasburger, russian, slaptjips en 300 ml koeldrank). Beide kombo’s kos R50.

Bespreek nou by Nanette (084 304 4764). Die besprekings sluit Vrydag om 13:00 en die kuierkafee open om 17:00.


Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May