ADVERTISEMENT:

 
     

La’t Wiel Dopperfees

 

From: 31 August 2019 at 08:00 AM

Until: 31 August 2019 at 13:00 PM

Location: Die Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt


Details:

Die groot La’t Wiel Dopperfees vind vanjaar op Saterdag, 31 Augustus, plaas.
Lidmate is kliphard aan die werk om dit weer ‘n groot fees te maak. Die bekende vleistafel met net die beste vleisprodukte sal beskikbaar wees. Daar sal ook genoeg topgehalte vars groente wees – kom koop sommer die hele maand se voorraad.

Ander stalletjies sluit in pap en kaiings, sosaties, handwerk, keurgebak, kerrie-en-rys en nog baie ander.

Vir die jongklomp is daar onder meer waterkaskenades, ‘n springkasteel, speletjies en treintjieritte beskikbaar.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May