ADVERTISEMENT:

 
     

Finaal Van Limpopo Rugbyliga

 

From: 24 August 2019 at 15:00 PM

Until: 24 August 2019 at 22:00 PM

Location: Louis Trichardt Rugbyklub


Details:

Die finaal van die Limpopo Senior Rugbyliga word Saterdag, 24 Augustus, by die Louis Trichardt Rugbyklub beslis.

Die eerste wedstryd van die dag skop om 15:00 af. Dit sal wees tussen Kruinies 3 en Noordelikes 3 om die provinsiale wenners in die reserwe-liga te bepaal. Louis Trichardt 2 en Letaba 2 sal daarna om 16:30 op die veld draf, met die hoofwedstryd van die dag tussen Louis Trichardt 1 en Potgietersrus 1 wat om 18:00 sal begin. 

Toegang is gratis en verversings en ‘n kon­tantkroeg sal beskikbaar wees. Toeskouers is ook welkom om hul gasbraaiers in te pak en lekker om die veld te kom saamkuier en braai.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May