ADVERTISEMENT:

 
     

Elandré By Triegies

 

From: 13 September 2019 at 19:00 PM

Until: 13 September 2019 at 23:00 PM

Location: Leeupark, Louis Trichardt Hoërskool


Details:

Inwoners van die Soutpansberg sal op 13 September die kans kry om te kom luister na Suid-Afrikaanse sangsensasie Elandré.

Sy optrede is te danke aan Hoërskool Louis Trichardt en kaartjies kos R120 per volwassene, R80 vir hoërskoolleerlinge, R60 vir laerskoolleerlinge en is gratis vir kinders onder 6 jaar. Daar is ook ‘n beperkte getal van 50 VIP-kaartjies beskikbaar teen R180 per persoon.Die optrede vind plaas op die skool se rugbyveld (Leeupark) en begin om 19:00. ‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees en geen eie koelbokse sal toegelaat word nie.

Vir meer inligting, skakel Madeleine Nel by tel. 083 388 7933. Kaartjies is beskikbaar by die skoolkantoor.


Contact Person: Madeleine Nel

Tel: 083 388 7933

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May