ADVERTISEMENT:
Inniberg-fees
From: 05 October 2019 at 23:00 PM Until: 09 October 2019 at 09:00 AM Location: Hoërskool Louis Trichardt Details: Vanjaar se InniBerg-fees is om die draai, met ‘n vol program vermaak op die spyskaart op 4 en 5 Oktober. Die fees op Hoërskool Louis Trichardt se B-hokkieveld is ‘n gemeenskapsfees en ‘n bymekaarkomplek om tyd saam met die familie te spandeer. “Ons skep met die fees die geleentheid vir boere, verskaffers, uitstallers en lokale besighede om blootstelling te werf en so ook die feesgangers in te lig van nuwe produkte, ‘n nuwe manier om iets te doen wat vinniger en makliker is as die ou manier,” sê die organiseerders. Die fees is vir oud en jonk en daar is hope vermaak. Dit sluit in kunstenaars soos Brendan Peyper, Ivan van der Merwe en die Bosveld Boere Orkes. Daar sal ook stalletjies, ‘n boeppenskompetisie, tombolatafel, ‘n baardkompetisie, CANSA Shavathon, musiek, ‘n dans, springkastele, Soft Play en fotokraampies wees. Contact Person: Chantel du Toit Tel: 082 441 2473 Email: |
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
|
|
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr (05:00 AM)
|
|
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May (07:00 AM)
End: 01 May (22:00 PM)
|
|
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May (18:30 PM)
|
|
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|