ADVERTISEMENT:

 
     

Kontreikos by Doppers se pik-en-proe

 

From: 29 October 2019 at 00:00 AM

Until: 29 October 2019 at 00:00 AM

Location: Gereformeerde Kerk


Details:

Met die tema Tussen treinstasies vir vanjaar se gewilde pik-en-proe-ete van die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt gaan daar vanjaar allerlei heerlike kontreikos op agt bekende “stasies” voorberei word.

Soos gewoonlik sal daar weer aan keurig-voorbereide disse gesmul kan word. Die koste is R120 per volwassene, R60 per hoërskoolkind en R30 vir laerskoolkinders.

oorskoolse kinders kan gratis saam eet. Die pik-en-proe vind Vrydagaand, 29 November, in die Fransie Vermaaksaal van die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt plaas.

Vir besprekings, skakel die kerkkantoor (015 516 4007) of stuur ‘n WhatsApp na 071 910 6908.


Contact Person: Kerkkantoor

Tel: 015 516 4007

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May