ADVERTISEMENT:

 
     

CANSA kunskompetisie

 

From: 30 November 2019 at 00:00 AM

Until: 30 November 2019 at 00:00 AM

Location: Louis Trichardt


Details:

CANSA Noordelike Distrik bied tans ‘n kunskompetisie aan met ‘n afdeling vir skoolkinders en volwassenes.

Die tema van die kompetisie is “Celebrate Life”, met kunstenaars wat gevra word om hierdie tema uit te beeld. Die kompetisie duur tot 30 November en deelname kos R50 per inskrywing. Ná afloop vir die kompetisie sal daar ‘n kunsuitstalling op Louis Trichardt gehou word met die wenners wat op die laaste aand aangewys sal word.

Vir meer inligting en inskrywingsvorms, skakel Lee Dippenaar by tel. 082 872 2909.


Contact Person: Lee Dippenaar

Tel: 082 872 2909

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May