ADVERTISEMENT:

 
     

Haantjiekerk Kerssangdiens

 

From: 17 November 2019 at 19:00 PM

Until: 17 November 2019 at 21:00 PM

Location: Haantjiekerk


Details:

Die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente (Haantjiekerk) bied eerskomende Sondag, 17 November, hulle jaarlikse Kerssangdiens aan en die hele gemeenskap word uitgenooi om saam te kom sing.
Die sangdiens begin om 19:00 in die kerkgebou en ligte versnaperinge, koffie en tee sal ná afloop van die diens bedien word.
Vir meer inligting, skakel die kerkkantoor by tel. 015 516 3902.


Contact Person:

Tel: 015 516 3902

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May