ADVERTISEMENT:

 
     

HERVORMERS HOU BASAAR - Gekanselleer weens alegehele inperkking

 

From: 03 April 2020 at 12:00 PM

Until: 04 April 2020 at 13:00 PM

Location: Hervormde Kerk Louis Trichardt


Details:

Gekanselleer weens alegehele inperkking

Hervormde Kerk Louis Trichardt-gemeente nooi almal hartlik uit om die naweek van 3 en 4 April saam te kom basaar hou.
‘n Wye verskeidenheid tuisgebak, insluitend koeke en terte, wees asook lekker koue en warm poedings sal beskikbaar wees. Die gewilde groente en vrugtestalletjie, asook vleistafel (Bandelierkop Slaghuis) sal ook weer daar wees. Ander tradisionele basaarlekkernye sluit in pannekoek, kerrie en rys, vetkoek met maalvleis, hoenderburgers en stokworse. Vir die dorstiges sal daar lafenis wees in die vorm van koeldrank, koffie en tee.
Die basaar duur vanaf 12:00 tot 17:00 op 3 April en vanaf 09:00 tot 13:00 op 4 April.
“Moenie hierdie geleentheid misloop nie,” het die gemeente gesê. Kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May