ADVERTISEMENT:

 
     

HAANTJIE FEES “WINKEL”

 

From: 02 October 2020 at 00:00 AM

Until: 03 October 2020 at 00:00 AM

Location: NG Kerk Louis Trichardt


Details:

Die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente nooi inwoners uit om oor die volgende paar weke hulle Haantjie Fees Winkel te ondersteun as deel van hul jaarlikse “basaar”.

Die Haantjie Fees “Winkel” sal weer oop wees op 2 en 3 Oktober. 

Van die lekkernye te koop sluit in vleis, biltong, groente en vrugte, makadamias, kerrie-en-rys, hamburgers, stokworse, pannekoek, koek, gebak en vele meer.

Vir meer inligting, skakel die kerkkantoor by tel. 015 516 3902.


Contact Person: Kerkkantoor

Tel: 015 516 3902

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May