ADVERTISEMENT:

 
     

LOSGOEDVEILING

 

From: 05 December 2020 at 00:00 AM

Until: 05 December 2020 at 10:00 AM

Location: NG Kerk Soutpansberg


Details:

Die NG Kerk Soutpansberg-gemeente bied op Saterdag, 
5 Desember, weer hulle gewilde losgoedveiling aan.
Die veiling dien as fondsinsameling vir die gemeente se diakonie. Lede van die publiek kan die gemeente help deur alle items wat hulle “uitgegooi” het tydens die grendeltydperk vir die gemeente te skenk om opgeveil te word. Enige items, van meubelment tot koppies en pierings, is welkom.
Die veiling sal om 10:00 begin, met registrasie vanaf 09:00. ‘n Terugbetaalbare deposito van R200 is betaalbaar by registrasie.
Vir meer inligting of om te reël vir die oplaai van goedere vir die veiling, skakel Carno Smit (leierdiaken) by tel. 083 254 7211. Goedere kan ook weeksdae by die kerksaal afgelaai word.


Contact Person: Carno Smit

Tel: 083 254 7211

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May