ADVERTISEMENT:

 
     

Skoon skaapafvalle te koop

 

From: 28 October 2021 at 00:00 AM

Until: 30 November 2021 at 00:00 AM

Location: NG Kerk Soutpansberg


Details:

Die NG Kerk Soutpansberg-gemeente verkoop tans mooi skoon skaapafvalle met kop vir R200 en sonder kop vir R160 elk.

Hierdie is voorwaar ‘n winskoop en die afvalle is baie mooi skoon. Buiten die skaapafvalle verkoop die gemeente ook “skilpadjies” teen R70 per pakkie van ses. 

Heelwat van die gemeente se nou reeds welbekende varksosaties is steeds beskikbaar teen R80 per kilogram. 

‘n Vars besending van die gemeente se lekker wildswors is ook weer beskikbaar teen R80 per pakkie. 

Vir meer inligting of bestellings, skakel Hermari by die kerkkantoor by tel. 079 116 1700 of Peet by tel. 082 219 2635.


Contact Person: Hermari

Tel: 079 116 1700

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May