Search the site:

Current News:

Nie geluk, net genade

News: 21 April 2019 By: Andries van Zyl

Skaars twee weke nadat hy so erg deur ‘n gekweste buffel gegaffel is dat hy volgens medici definitief moes gesterf het, is die 39-jarige Bossie Mostert letterlik terug op die been en terug by die huis.

 

Pastoor John se dood gaan groot leemte laat

News: 20 April 2019 By Andries van Zyl

Die dood van die welbekende pastoor John Struwig van Louis Trichardt laat ‘n groot leemte in die gemeenskap. “Dit is verseker nie lekker nie … Ek het dit glad nie verwag nie en dit was ‘n groot skok,” het John se vrou, Marietjie, Dinsdag aan die Zoutpansberger gesê.

 

Vrou en seun in hof oor moord

News: 14 April 2019 By Andries van Zyl

Bykans drie jaar later hoop ‘n 69-jarige ma van Louis Trichardt dat sy uiteindelik antwoorde sal kry op wie presies verantwoordelik was vir haar seun se moord op ‘n kleinhoewe net buite die dorp.

 

Limpopo para-athletes shine at 2019 SA Nationals

Sport: 19 April 2019 By:

The development of para-sport in Limpopo received a huge boost of encouragement recently when a team of new para-athletes travelled to Stellenbosch to participate in the Toyota 2019 SASAPD (South African Sports Association for Physically Disabled) National Para-sport Championships. 

 
 
 

Koben Hofmeyr se kersboodskap

Video: 24 December 2018

Koben Hofmeyr se kersboodskap aan lesers van die Zoutpansberger.

Written by: Elardus van Zyl

 

 

 

Click here for Archives

 
 
 

 

Click here for more events.

NG Musina basaar
Where: NG Kerk Musina Start: 04 Apr  (13:00 PM) End: 29 Apr  (07:00 AM)
Monster music festival reunion
Where: Manor Lodge, Tzaneen Start: 27 Apr End: 27 Apr  (23:00 PM)
Triegies Opedag
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 09 May  (09:00 AM) End: 09 May  (23:00 PM)
SPCA golf day
Where: Louis Trichardt Start: 25 May End: 25 May  (23:00 PM)
Tshipise bulletjie rugbydag
Where: Forever Resorts Tshipise Start: 01 Jun End: 01 Jun  (23:00 PM)