ADVERTISEMENT:
Date: 29 April 2016 By: News Correspondent
Viewed: 13515
Hoërskool Louis Trichardt se Top 10 akademiese leerlinge in Graad 9 na afloop van die eerste kwartaal was (voor, van links na regs) Mulisa Meswede (84.1%), Michaela Gil-
fillan (87.9%) en Ronel Meiring (85%). In die middel is Bernice Meiring (92%), Khangala Ramahala (84.6%), Cherilee Pretorius (84.4%) en Michell Burger (84.2%). Agter is Kohdani Kubayi (90.4%), Bilaal Essa (89.1%) en Susanna Terblanché (85.3%).
ADVERTISEMENT