ADVERTISEMENT
Date: 05 August 2016 By: Isabel Venter
Viewed: 12640
Gimnaste van die Louis Trichardt Gimnastiekklub het die afgelope naweek deelgeneem aan hul eerste kompetisie van die jaar in Polokwane by Zani’s Gimnasium.