ADVERTISEMENT

 
 

 

Hoërskool Louis Trichardt se bestuur en personeel het die volgende bedankings ingestuur:

Triegies se 2019 Leeuloop was weereens ‘n groot sukses gewees. Baie dankie aan die gemeenskap wat ons so wonderlik ondersteun het!

Ons wil net graag die volgende borge en instansies bedank wat alles moontlik gemaak het:

Leanda le Cornu van Fuji Shop (vir al die medaljes), Limpopo Melkery, Spar (pryse vir wenners en naaswenners), Day Three Nursery, Rocco Jonker van Letaba Wireless, Lady Dye Unisex Hair Studio (Amanda), Salon Exquisite Beauty, Anel Roets AR Photography, Mike’s Kitcen en Helen van Deventer.

Dankie ook Riaan Smit en die manne van Tafelronde Zoutpansberg 66, Elizma Pohl vir al haar hulp, asook Ilze Coetzee wat die voortou geneem het, Adriaan Moulder wat haar bygestaan het en al die skool se leerlinge wat gehelp het.

 
 

 
 
 
 
 
 

ADVERTISEMENT