Avatar
Botha Visagie 31 days ago

So jammer om te hoor. Hy was ook destyds 1974/1975 busdrywer vir ons kinders wat buite die dorp (Phalaborwa) gebly het gewees. Hom weer tussen 1988/1989 in Louis Trichards (Burgers str) raakgeloop toe ek by tannie Tina Venter (sy buurvrou) loseer het. Sterkte aan die familie.