ADVERTISEMENT:

 

 
 

Wyle advokaat Thomas Langley (84). Foto verskaf.    

Legendariese politikus van Soutpansberg oorlede

Date: 15 October 2018 By: Andries van Zyl

Een van die Soutpansberg se legendariese politici, beide op plaaslike, nasionale en internasionale vlak, die welbekende advokaat Thomas Langley, is Vrydag in die ouderdom van 84 oorlede.

Langley is dieselfde dag oorlede as nog ‘n bekende in politieke kringe uit die vorige bedeling, oud-minister Pik Botha.

Langley sal eerskomende Donderdag, 18 Oktober, om 11:00 op die plaas Ringer in die familiekerkhof begrawe word. Hy word oorleef deur sy vrou Yvonne, dogter Stephanie, seuns David en Cronjé, twee kleinkinders en broer Peet. (‘n Meer volledige berig oor Langley se afsterwe verskyn in hierdie week se uitgawe van die Zoutpansberger).

 

 
 
 

Viewed: 1272

 

 
 

Andries van Zyl

Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT