Wyle Corné van der Walt (50). Foto verskaf.

Corné se skielike dood kom as skok

Date: 16 January 2020 By: 

Viewed: 2040

Inwoners van Louis Trichardt het met skok kennis geneem van die skielik dood van die 50-jarige Corné van der Walt op Sondag, 12 Januarie.

‘n Roudiens vir haar vind eerskomende Maandag, 20 Januarie, om 11:00 vanuit die Emmanuel Kerk in Louis Trichardt plaas. Wyle Corné word oorleef deur haar ma Lampies du Toit, dogters Mariska (en skoonseun MJ Strydom), Marika (en skoonseun Dino De Faria) en Tanique Thompson (en haar vriend Michael Wickham) en drie kleinkinders Marno, Christiano en Isak.

 
 

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 

Email: 

 
 

More photos...