ADVERTISEMENT:

 

 
 

Wyle Maans Claassens (64). Foto verskaf.

Maans sterf ná kort siekbed aan kanker

Date: 09 April 2021 By: 

‘n Jarelange inwoner van die Soutpansberg en oud-lid van Lugmagbasis Makhado, mnr. Maans Claassens (64), is Sondag, 4 April, ná ‘n kort siekbed aan kanker oorlede.

Hy word Saterdag, 10 April, om 11:00 vanuit die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt begrawe. Wyle Maans word oorleef deur sy vrou Cora, dogters René Malan en Corli Erasmus, skoonseun MC Erasmus en kleinkinders Elardus en Marnu Erasmus.

Die familie het hul waardering uitgespreek teenoor almal vir hulle liefde en ondersteuning tydens sy siekte en met sy afsterwe.

 
 
 

Viewed: 1086

 

 
 

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT