ADVERTISEMENT:

 

 
 

Tweede Boet Fick liga-wedstryde teen Univen bepaal

Date: 22 March 2018 By: Isabel Venter

Plaaslike ondersteuners word gevra om Louis Trichardt se eerste rugbyspan hierdie komende Saterdag te ondersteun.

Die span sal, in hulle tweede bepaling van die Boet Fick senior-liga, te staan kom teen die Universiteit van Venda se rugbyspan.

Hierdie kragmeting sal om 15:00 afskop op Louis Trichardt se rugbyveld.

Oudergewoonte word plaaslike rugbyliefhebbers uitgenooi om die klub se spelers te kom ondersteun. Toegangsgeld by die hekke beloop R20 per voertuig en oud en jonk is welkom. ‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees en verversings sal verkoop word.

 
 
 

Viewed: 424

 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT