ADVERTISEMENT:

 

 
 

Afgeneem is die onderskeie spanne kort voor die eerste ronde wedstryde. 

Beef Ridge neem voorsprong in rolballiga

Date: 24 October 2019 By: 

‘n Vol veld van 14 spanne het verlede Donderdag deelgeneem aan die eerste ronde van die Louis Trichardt Rolbalklub se gewilde besigheidsliga.

Die span van Beef Ridge het ‘n vroeë voortou geneem op die punteleer, met die Supa Quick-span kort op hul hakke in die tweede plek en die Raymond’s Glass-span derde. Die tweede ronde wedstryde word op 24 Oktober beslis, met die finaal wat op 31 Oktober gespeel sal word. Afgeneem is die onderskeie spanne kort voor die eerste ronde wedstryde.

Vir volledige uitslae, sien kolom op die binne-agterblad van hierdie week se Zoutpansberger..

 
 
 

Viewed: 1988

 

 
 

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT