ADVERTISEMENT:

 

 
 

Van Triegies se nuwe Welpies "brul" vir leerlingraadslid Rohan Cronjé.

Bokkesport wys talent

Date: 23 January 2020 By: Andries van Zyl

Hoërskool Louis Trichardt se jaarlikse Bokkesport het verlede Vrydag weer baie pret en plesier opgelewer.

Sekerlik was dit veral vir vanjaar se Welpies, oftewel die Graad 8’s, ‘n nuwe ervaring. Die dag het ook vir die skool ‘n gulde geleentheid gegee om nuwe talent te identifiseer met die oog op die komende atletiekseisoen.

Die dag is gewen deur die Blouspan met 1 173,5 punte, met die Groenspan in die tweede plek met 991 punte. Derde was die Geelspan met 929,5 punte.

 
 
 

Viewed: 2332

 

 
 

Andries van Zyl

Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT