ADVERTISEMENT:

 

 
 

In volle vaart seil Triegies se Jamen Schuch oor die hekkie in die kort hekkies vir seuns o.16 tydens die Carpe Diem-atletiekbyeenkoms.

Triegies tops tydens Carpe Diem-byeenkoms

Date: 30 January 2020 By: 

Sewe skole het Saterdag, 25 Januarie, deelgeneem aan die Carpe Diem-atletiekbyeenkoms by Hoërskool Louis Trichardt.

Triegies het die dag gemaklik gewen met 1 605 punte met Ridgeway College in die tweede plek en Hoërskool Eric Louw van Musina derde met 514 punte.

Die ander deelnemende skole was Noorderland, Falcon College, Girl’s College en Northern Academy.

 
 
 

Viewed: 2253

 

 
 

 
 

More photos... 

Afgeneem is Triegies se Ian du Plessis in aksie in die diskusgooi vir seuns o.15.

Triegies se “Vossie” van Zyl (regs) het tydens Saterdag se Carpe Diem-byeenkoms ‘n eerste plek in die 3 000 meter, 1 500 meter en 800 meter vir meisies o.19 ingepalm.

Ene konsentrasie! Hoërskool Louis Trichardt se Thabang Masalesa (links), afgeneem in die kort hekkies vir seuns o.15 tydens Saterdag se atletiekbyeenkoms.

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT