ADVERTISEMENT:

 

 
 

Die Bridge-span het weggestap met die geestrofee. Voor kniel Henda Dreyer. Agter, van links na regs, is Martin Dreyer, Tinus Pretorius, Maarten Venter, Rampie Gilfillan en Dane Rooi.

Barkhuizen-span stap met wenbeker weg

Date: 26 March 2020 By: 

Die span van Kobus Barkhuizen (junior) het verlede Donderdag, 12 Maart, die finaal van die Louis Trichardt Rolbalklub se sosiale besigheidsliga gewen.

Die toernooi is oor drie Donderdagaande beslis. Die span van Comien Veggies was algeheel tweede, met die NG (Moedergemeente) se Rooi-span wat derde was.

Dit was eintlik geen verrassing dat die Bridge-span weer weggestap het met die geestrofee van die Louis Trichardt Rolbalklub se sosiale besigheidsliga nie. Hul het behoorlik uitgestaan in hul “rooi uniforms en barette” met die nodige “ontwrigting” tydens die drie liga-aande. Alles was egter in goeie gees gewees.

 

 
 
 

Viewed: 2386

 

 
 

 
 

More photos... 

Die wenspan het bestaan uit (van links na regs) Johan Breytenbach, Kobus Barkhuizen, TE Smit en Andries du Plessis. Die span van Comien Veggies was algeheel tweede, met die NG (Moedergemeente) se Rooi-span wat derde was.

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT