ADVERTISEMENT:

 

 
 

Van die wenners en deelnemers aan die Louis Trichardt Gruisgat 4x4-kompetisie op 16 Oktober. Foto verskaf.

Wenners van jaarlikse Gruisgat 4x4

Date: 28 October 2021 By: 

Die Louis Trichardt 4x4-klub het op Saterdag, 16 Oktober, hulle jaarlikse Gruisgat 4x4-kompetisie aangebied.

Die wenners in die standaard-klas was Dirk Meissenheimer eerste, Paul Otto tweede en Awie Coetzee derde. In die gemodifiseerde-klas was Conrad Burger eerste en tweede, Dries Pretorius derde, Verushca Venter vierde en Morné van den Heever vyfde. Die supergemodifiseerde-klas is gewen deur Jareth Otto, met Martin Groenewald in die tweede plek.

Die klub het hul opregte dank uitgespreek teenoor hul borge van die dag. Dit het ingesluit PJF Otto Elektries, PD Otto Elektries, DES Elektries, Talisman, Palm Drankwinkel, LTT Bolt & Nut, Trade Post, Fire Fly Winkel en Slaghuis, Fire Fly Bottle Store, Premjee, Waylin van Hi-Q, Wikus van Willard, Pieter van Goodyear, Lightworld, Pemico, Tune 2 Race, Voltex, NTT Toyota, Silverton Radiators, Steyn Staal, Bearingman, Burco en LMR Rewinding.

 
 
 

Viewed: 1882

 

 
 

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT