ADVERTISEMENT:

 

 
 

Carel Volschenk (links) stap weg met die trofee as mans enkelspel kampioen, terwyl Bernard Volschenk (regs) as naaswenner eindig. Saam is die twee aangewys as die klub se pare-kampioene. Foto verskaf.

Rolbalklub beloon kampioene

Date: 16 December 2021 By: 

Die Louis Trichardt Rolbalklub het op 3 Desember hulle klubkampioene aangewys.

Carel Volschenk stap weg met die trofee as mans enkelspel kampioen, terwyl Bernard Volschenk as naaswenner eindig. Saam is die twee ook aangewys as die klub se pare-kampioene. Annemarie van der Merwe en Ben Groenewald word aangewys as die naaswenners in die pare-kampioenskap.

Annemarie word ook aangewys as die klub se vroue enkelspel kampioen, met Kittie de Bruin wat as naaswenner eindig.

 
 
 

Viewed: 2032

 

 
 

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT