ADVERTISEMENT:

 

Cansa Relay for Life 2014 - Louis Trichardt

Date: 03 April 2014 By: Isabel Venter

Viewed: 7249

 

Alhoewel reën vanjaar se Makhado (Louis Trichardt) Cansa Relay for Life ietwat gekortwiek het, was daar steeds ‘n goeie opkoms uit die gemeenskap.

Die spanne het opgedaag, uitgevat in helder kleure en reg om mense wat kanker oorleef het, of nog steeds met kanker leef, te ondersteun. Ten spyte daarvan dat vele spanne die aand enduit sou deursien is vanjaar se Relay ongelukkig vroeër gestop uit vrees dat deelnemers die velde van die Hoërskool flenters sou trap in die misreën van Vrydagaand. Steeds was dit 'n suksesvolle aand wat almal wat daar was altyd sal bybly.

 
 

 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

More videos...

ADVERTISEMENT