Karla van Zyl
Karla van Zyl joined the newspaper team in February 2021 as a junior intern.
Recent Articles
Plaaslike Comrades-atleet oorleef tref-en-trap tydens oefensessie
Anél Roets, 'n langafstandatleet, is raakgery tydens 'n oggend-oefensessie en wonderbaarlik ongedeerd, alhoewel sy ernstige pyn ervaar. Die motoris he...
13 April 2026
Drie Skillies pak Sunrise Monster in Pretoria
Drie Skillies-atlete het die uitdagende Sunrise Monster in Pretoria aangedurf, met Manie Pretorius en Terence Fogwell wat die 32 km saam voltooi het, ...
5 March 2026
Louis Trichardt se blouape word toenemende kopseer
Blouape skep toenemend probleme in Louis Trichardt deur oeste te vernietig, huise binne te dring en aggressief teenoor kinders op te tree. Die DBV waa...
11 December 2025
Skillies-atlete gaan sweet by Magoebaskloof Plunge
Lede van die Soutpansberg Atletiekklub het tydens die Magoebaskloof Plunge in Tzaneen presteer. Nege atlete het die marathon voltooi, met Victor Matod...
27 November 2025
Almost a year later, the same problem of overgrown sidewalks persists
Louis Trichardt residents face dangerous sidewalks due to persistent overgrowth and construction debris, despite municipal by-laws and cleanup efforts...
20 November 2025
Lekker LTT bring opwinding na Louis Trichardt
Lekker LTT het Louis Trichardt se sportvelde laat gons! "The Stickers" het hokkie gewen, "JBC Metal Works" was rugbykampioene, en NTT Toyota Louis Tri...
6 November 2025