ADVERTISEMENT:

 
     

Voëlkyk-uitstappie

 

From: 18 February 2017 at 06:45 AM

Until: at

Location: Spiesdam en Schoemansdal


Details:

BirdLife Soutpansberg sal binnekort hul jaar afskop met hul eerste uitstappie vir 2017.

Dié plaaslike voëlkykersklub beplan ‘n dag­uitstappie na die Spiesdam en Schoemansdal op Saterdag, 18 Februarie. Daar is onlangs wonderlike spesies soos die Lysternagtegaal, Kleinflamink, Bruineend, Kemphaan, Kortkoulewerik, Donkerlewerik en Akasiagrysmees aangeteken. “Wie weet watse snaakse goed besluit nog om op te daag,” sê die organiseerders.

Belangstellendes ontmoet mekaar om 06:45 voor die ingangshekvan die Schoemansdal Na­­tuurskool. Die uitstappie beplan om 12:00 af te sluit.

Vir meer inligting oor die uitstappie of die klub, skakel Geoff Goetsch by tel. 083 457 1501.


Contact Person: Geoff Goetsch

Tel: 0803 457 1501

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May