ADVERTISEMENT:

 
     

UP4SA-Biddag

 

From: 26 February 2017 at 17:00 PM

Until: at

Location: AGS gemeente, Munnikstraat 70, LTT


Details:

Die AGS-gemeente te Munnikstraat 70 in Louis Trichardt sal eerskomende Sondag, 26 Februarie, vanaf 17:00 optree as een van die versamelpunte waar daar saam gebid kan word vir Suid-Afrika tydens die jaarlikse Up4SA (United Prayer for South Africa) geleentheid.

“Ons lieflike land het God nodig! Ek glo ook daar is geen beter tyd as nou om vir die land te bid nie. Dit is tyd vir ons as Christene om op te staan en saam te staan in gebed,” het die gemeente se past. Leonie Meyfarth gesê. Sy is ook die areakoördineerder van die gebedsaksie.

Vir meer inligting, skakel Leonie by tel. 084 219 4406.


Contact Person: Leonie

Tel: 084 219 4406

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)