Boeremusiek-aand

 

From: 20 May 2017 at 18:00 PM

Until: at

Location: Nederduits Hervormde Kerk, LTT


Details:

Die Nederduits Hervormde Kerk se Broodboom Vereniging in Louis Trichardt nooi die publiek uit om op 20 Mei hul Ventertjies Boeremusiek-aand te ondersteun.
“Kom geniet die Ventertjies Nicola (17) en Lindie-Lee (14) saam met ons,” nooi die gemeente. 

Kaartjies kos R120 per persoon, met die optrede wat om 18:00 vir 18:30 by die Rondebosch lapa begin. Die koste van die kaartjie sluit ‘n ete in. Daar kan lekker saam gedans word en daar sal ook ‘n kontantkroeg wees.

Vir meer inligting of kaartjies, skakel Josie na-ure by tel. 082 3006 386 of by 015 516 3167 tydens kantoorure. Alternatiewelik kan Joan geskakel word by tel. 078 986 2470.


Contact Person: Josie

Tel: 082 300 6386

Email:

 

Upcoming Events

ERIC LOUW GHOLFDAG
Where: Musina Gholfklub Start: 28 Oct  (07:00 AM) End: 28 Oct  (18:00 PM)
BOEREMARKDAG
Where: Hoërskool Eric Louw Start: 28 Oct  (09:00 AM) End: 28 Oct  (22:00 PM)
AFRIDUETFEES
Where: Bolivia Lodge, Polokwane Start: 03 Nov  (18:00 PM) End: 03 Nov  (23:00 PM)
REMEMBRANCE DAY
Where: Turbi Hills Shellhole, Louis Trichardt Start: 12 Nov  (10:30 AM) End: 12 Nov  (13:00 PM)