Lag saam met Susan Coetzer

 

From: 26 May 2017 at 00:00 AM

Until: at

Location:


Details:

Inwoners word uitgenooi om op 26 Mei saam te kom lag met Susan Coetzer en haar eenvrou vertoning Koek & Tert – ‘n komedie met hart.

Coetzer se optrede vorm deel van Hoërskool Louis Trichardt se fondsinsameling ten opsigte van die jaarlikse matriekafskeid. Kaartjies kos R150 per persoon en tien persone kan om ‘n tafel sit. Die koste sluit ligte verversings in.

Kaartjies is beskikbaar by LTT Brake & Clutch of skakel Bianca Prinsloo by tel. 084 297 7274. “Ons kan ook kaartjies aflewer. Laat weet asseblief net waar en hoeveel kaartjies,” het Bianca gesê.


Contact Person: Bianca Prinsloo

Tel: 084 297 7274

Email:

 

Upcoming Events

ERIC LOUW GHOLFDAG
Where: Musina Gholfklub Start: 28 Oct  (07:00 AM) End: 28 Oct  (18:00 PM)
BOEREMARKDAG
Where: Hoërskool Eric Louw Start: 28 Oct  (09:00 AM) End: 28 Oct  (22:00 PM)
AFRIDUETFEES
Where: Bolivia Lodge, Polokwane Start: 03 Nov  (18:00 PM) End: 03 Nov  (23:00 PM)
REMEMBRANCE DAY
Where: Turbi Hills Shellhole, Louis Trichardt Start: 12 Nov  (10:30 AM) End: 12 Nov  (13:00 PM)