ADVERTISEMENT:

 
     

Gesamentlike gebedsaksie

 

From: 04 June 2017 at 15:00 PM

Until: 04 June 2017 at 17:00 PM

Location: Laerskool Louis Trichardt Skoolsaal, LTT


Details:

Ná die baie suksesvolle It’s Time-byeenkoms buite Bloemfontein op 22 April sal inwoners van die Soutpansberg weer die kans kry om saam te bid.

‘n Gesamentlike gebedsaksie word beplan vir Sondag, 4 Junie, vanaf 15:00 tot 17:00 in Laerskool Louis Trichardt se skoolsaal. “Ons doen ‘n beroep op ons gemeenskap om in te tree vir ons dorp, ons provinsie en ons land,” nooi die organiseerders. Almal is welkom.

Vir meer inligting, skakel past. Leonie Meyfarth by tel. 084 219 4406.


Contact Person: Leonie Meyfarth

Tel: 0842194406

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May