ADVERTISEMENT:

 
     

CIRCO DE LAERSKOOL LOUIS TRICHARDT

 

From: 16 October 2017 at 18:00 PM

Until: 19 October 2017 at 19:00 PM

Location: Laerskool Louis Trichardt


Details:

Laerskool Louis Trichardt is in rep en roer, hard besig om te oefen en skaaf aan hulle jaarlikse operette wat vanaf 16 tot 19 Oktober aangebied sal word in die skoolsaal.

Hierdie jaar kan die gehoor gereedmaak vir ‘n fees van kleur in die vorm van narre, towenaars, sirkusdiere en nog vele meer in die Circo de Laerskool Louis Trichardt.

Kaartjies kan nou al reeds bespreek word by die skoolkantoor teen R50, R40, R30 of R20, afhangende hoe naby iemand aan die verhoog wil sit.

Daar sal weer oudergewoonte gratis vertonings wees vir die dorp se senior burgers op Donderdag, 12 Oktober (om 14:00) en kleuters op Vrydag, 13 Oktober (om 08:00).

Vir meer inligting kan die skool gekontak word by tel. 015 516 5151.


Contact Person: Laerskool Louis Trichardt

Tel: 015 516 5151

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May