DORPSWAG AJV

 

From: 22 November 2017 at 18:00 PM

Until: 22 November 2017 at 19:00 PM

Location: Louis Trichardt Rolbalklub


Details:

Die Soutpansberg Dorpswag se algemene jaarvergadering sal gehou word op Woensdag, 22 November, in die Louis Trichardt Rolbalklub se saal op die hoek van Anderson- en Ruhstraat.

Die vergadering begin om 18:00 en is oop vir die publiek om by te woon.

Vir meer inligting kan die voorsitter, me. Nella Klynhans, geskakel word by tel. 079 882 1831.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

DORPSWAG AJV
Where: Louis Trichardt Rolbalklub Start: 22 Nov  (18:00 PM) End: 22 Nov  (19:00 PM)
JINGLE TOY RIDE
Where: Louis Trichardt Start: 01 Dec  (18:00 PM) End: 01 Dec  (20:00 PM)
MUTT MILE EN KERSMARK
Where: Louis Trichardt Start: 02 Dec  (09:00 AM) End: 02 Dec  (17:00 PM)
SANDRIVIER FAMILIE 4X4-DAG
Where: Legkraal Boerdery Start: 09 Dec  (07:00 AM) End: 09 Dec  (16:00 PM)